Auteur: Naude, S J
Editeur: Penguin Random House South Africa
Publication: 2011
Edition n°: 1
ISBN: 978-1-4152-0145-9
e-ISBN: 978-1-4152-0226-5
 
Lire le livre Table des matières Partager le livre
n Boek oor ontheemding, terugkeer, die saamleef met verlies. In die storie ?Die mobile? raak ?n vrou, self sterwend aan kanker, obsessief betrokke by die lot van vigslyers, verwaarloos alle verhoudings met geliefdes, en skaar haar, in haar verbete stryd teen korrupte en ellendige amptenare, by die geledere van die dooies. ?Die lawaaimasjien? en ?VNLS? is albei verhale oor die saamleef met die verlies aan bande met ?n kultuur en ?n kinderverlede. Dikwels word daar in hierdie verhale ?n spanningsveld geskep tussen die bevryding van die verlede en die terughunkering daarna. Die verhale is wyd leesbaar met prikkelende stories, ideeryk met nuwe ruimtes, gebeure en karakters.
Voir toute la description
 

Score

0

Thématiques

Tags

Dossiers

Présent dans 0dossiers publics

Dossiers

Présent dans 0dossiers privés

Notes

0

Groups

0

Commentaires

0

Videos