Vier die liefde vir kos, familie en rugby

Auteur: Heath, Duane
Editeur: Penguin Random House South Africa
Publication: 2011
Edition n°: 1
ISBN: 978-1-77007-897-0
e-ISBN: 978-1-4317-0043-1
 
Lire le livre Table des matières Partager le livre
Bokke se Kombuis is ?n visuele feesviering van Suid-Afrikaners se liefde vir kos en rugby, hier aangebied in die gunstelingresepte van 40 voormalige en huidige Springbokrugbylegendes. Van die beroemdste manne in groen-en-goud het hul truie vir voorskote verruil ? waaronder John Smit, Kobus Wiese, Victor Matfield, Wynand Claassen, Fourie du Preez, Jan ?Boland? Coetzee, Bryan Habana, Chester Williams, Morné du Plessis en Bakkies Botha ? om hul liefde vir kos te onthul. Weg van die rugbyveld en die fel lig van televisie­kameras, neem Bokke se Kombuis jou tot in die spelers se huise en harte, en gee ?n intieme kykie in die rol wat kos in hul private lewens speel. Bokke se Kombuis gaan egter nie net oor ons rugbyhelde se gunstelingresepte nie ? dit is ?n unieke Suid-Afrikaanse verhaal oor hoe kos ou rugbyvriende en totale vreemdelinge om braais, skottels en kombuistafels oor die hele land heen bymekaarbring.
Voir toute la description
 

Score

0

Thématiques

Tags

Dossiers

Présent dans 0dossiers publics

Dossiers

Présent dans 0dossiers privés

Notes

0

Groups

0

Commentaires

0

Videos