Auteur: Hofmeyr, Steve
Editeur: Penguin Random House South Africa
Publication: 2010
ISBN: 978-1-77022-049-2
e-ISBN: 978-1-77022-097-3
 
Lire le livre Table des matières Partager le livre
In Mense van my asem vertel Steve Hofmeyr uiteindelik sy lewensverhaal, in kenmerkende trant: openhartig, humoristies en uitgesproke. Hy begelei ons op ?n fassinerende reis deur sy kinderjare, sy tyd in die weermag en sy loopbaan daarna, en staan kort-kort stil by die gebeurtenisse en mense wat ?n groot impak op hom gehad het. Alle aspekte van sy lewensgeskiedenis word blootgelê - sy onkonvensionele godsdienstige en politieke oortuigings, sy liefdesverhoudings en buite-egtelike kinders, ?n selfmoordpoging, sy huwelik en die ernstige operasies wat hy ondergaan het. Hierdie boek gee ?n boeiende - en soms skokkende - kykie in die lewe van dié omstrede kunstenaar en mens.
Voir toute la description
 

Score

0

Thématiques

Tags

Dossiers

Présent dans 0dossiers publics

Dossiers

Présent dans 0dossiers privés

Notes

0

Groups

0

Commentaires

0

Videos