uit die e-pos van Laurie Gaum en Frits Gaum

Auteur: Gaum, Frits
Editeur: Penguin Random House South Africa
Publication: 2010
Edition n°: 1
ISBN: 978-1-4152-0124-4
e-ISBN: 978-1-4152-0276-0
 
Lire le livre Table des matières Partager le livre
Die tragedie wat ds. Laurie Gaum tref, sou hom en sy pa, dr. Frits Gaum, uitmekaar kon dryf, maar die teenoorgestelde gebeur. Hulle ontdek onmeetlike gemene grond om saam te verken ? die pa ?n swaargewig in sy kerk; die seun ?n predikant oor wie daar op ?n dag sensasionele voorbladnuus is. Dié nuus vererger wanneer Laurie se lewensmaat homself enkele dae later om die lewe bring. ?n Lewens krisis word ?n krisis vir die kerk. Laurie word uit sy amp ontslaan, maar hy appelleer suksesvol. Intussen woed daar ?n debat oor homoseksualiteit, ?n saak wat dreig om kerke wêreldwyd te skeur. In kalmer dae wissel pa en seun e-pos oor talle kwessies wat hiermee verband hou. Hulle praat ernstig en reguit maar ook met respek en liefdevol oor die Bybel en seksualiteit, verdraagsaamheid en vergiffenis, oor die dood en oor hoop, geregtigheid, mens-wees, die samelewing, die kerk, rassisme, bevrydingsteologie ... en altyd weer oor God. Dit word ?n ontroerende en inspirerende ge sprek tussen twee begaafde mense wat hulle eie en me kaar se grense uitdaag en verskuif.
Voir toute la description
 

Score

0

Thématiques

Tags

Dossiers

Présent dans 0dossiers publics

Dossiers

Présent dans 0dossiers privés

Notes

0

Groups

0

Commentaires

0

Videos