Auteur: Hofmeyr, Steve
Editeur: Penguin Random House South Africa
Publication: 2010
ISBN: 978-1-77022-081-2
e-ISBN: 978-1-77022-095-9
 
Lire le livre Table des matières Partager le livre
Met Vier briewe vir Jan Ellis debuteer die bekende sanger, Steve Hofmeyr, as prosaskrywer. Die vaardigheid waarmee hy die medium hanteer getuig van ?n kennis van sy grond, sy land en sy mense. Dit is ?n besonderse werk waarin ?n kragtige storie vertel word. Humor en patos vorm die grondslag vir die hartverskeurende verhaal van ?n onskuldige posbode wat weens ?n sameloop van omstandighede diep in die moeilikheid beland. Die karakters staan magteloos voor kerkleiers, die regstelsel en ?n gemeenskap wat hulpeloses soms in die steek laat. Vier briewe vir Jan Ellis, ?n boek oor ?n doodgewone spreekwoordelike ?klein? mannetjie, roer grootse kwessies aan sonder dat ?n ?boodskap? aan die leser opgedwing word.
Voir toute la description
 

Score

0

Thématiques

Tags

Dossiers

Présent dans 0dossiers publics

Dossiers

Présent dans 0dossiers privés

Notes

0

Groups

0

Commentaires

0

Videos